Performance

Monthly Listeners

Current

3.71 %
0 less streams than the last month

Followers

Current

2.79 %
0 less streams than the last month

Streams

Current

99.96 %
0 less streams than the last month

Tracks

Current

Popularity

Current

Top Releases

View All

Nooit 'n Glas

Moegdans

Omdat Jy Mag

Jy Laat Dit Maklik Lyk

Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie

Klim Jou Everest

Maak Die Perde Los

Sterk Soos 'n Leeu

Tafelberg vir Twee

Warm Nog Op

Biography

Hierdie oud Bloemfonteiner se huis staan vol kitare, musiektoekennings, gym- en jagtoerusting. Brendan Peyper se musiek vertel hoe hy soek na ware liefde, goeie vriende, nuwe uitdagings en goedvoel-musiek. Hy meng die smaaklikste gedeeltes van pop-, country- en kontemporere-musiek om jou te herinner hoe lekker die lewe kan wees. Brendan Peyper se nuwe EP “Omdat Jy Mag” gaan ontplof! Berei voor om meegesleur te word deur die sjarme van Brendan Peyper terwyl hy sy hoogs verwagte EP, “Omdat Jy Mag”, loslaat. Met twee Top 10-treffers wat reeds die trefferlyste oorheers, is hierdie 7-snitte gereed om die landskap van Afrikaanse musiek te herdefinieer. Hierdie EP is weereens saam met die uitstekende vervaardiger, Murray Lubbe bymekaar gebring en met die skitterende nuwe snit, Madelein, saam met vier vars komposisies, 'n bewys van Brendan se evolusie as 'n besonderse liedjieskrywer en uitvoerder. Volle EP (mini album) 'Omdat Jy Mag' is nou beskikbaar!