Performance

Monthly Listeners

Current

Followers

Current

Streams

Current

Tracks

Current

Global Rank

Current

Top Releases

View All

Zonneblom

2M streams

2,041,149

Ek Kan Net Bid

471.8K streams

471,834

Terapie Vir Nou

292.1K streams

292,105

Hoog

265.3K streams

265,324

Monitor

262.9K streams

262,909

Die Kortste Hier

222.5K streams

222,474

Tienerkwaad

119.1K streams

119,050

Soos Hel

114.9K streams

114,885

Seer

47.9K streams

47,904

no more empty words

34.3K streams

34,283

Biography

Zaan Sonnekus is ’n Suid-Afrikaanse musikant, liedjieskrywer en sanger van Bloemfontein in die Vrystaat. Hy was reeds vanaf sy tiende verjaardag, toe hy sy eerste kitaar gekry het, versot op musiek en vasberade om van sy droom ’n realiteit te maak. Die kunstenaar se eerlike, aangrypende musiek en unieke klank het hom die afgelope paar jaar ’n gewilde keuse gemaak onder jonger gehore by feeste en funksies en hy het reeds openingsvertonings vir verskeie groot name gedoen, waaronder Francois van Coke, Spoegwolf en Jack Parow. Musiek met betekenis is vir hom ’n groot inspirasie en groepe soos Green Day, Muse, John Mayer, Kaleo, Yungblud en Kings of Leon het almal ’n invloed gehad op sy eie musiekstyl. Hy sal ook nog eendag graag saam met kunstenaars soos Jan Blohm, Karen Zoid, Die Heuwels Fantasties, Tasché en Spoegwolf in die ateljee wil werk.Sy musiek kan beskryf word as alternatiewe rock, met ’n sielvolle aanslag en liedjieskryf is ook sy manier om woede en pyn te verwerk. Daarom is elke projek waaraan hy werk vir hom baie diep en persoonlik. Zaan se hooffokus was nog altyd om sy stories en ervaringe op ’n kragtige en eerlike manier te deel en die harte van luisteraars regoor die wêreld te raak met sy musiek, ten spyte van die moeilike tye in sy lewe.