Performance

Monthly Listeners

Current

Followers

Current

Streams

Current

Tracks

Current

Popularity

Current

Top Releases

View All

20 Goue Treffers

892.3K streams

892,322

Legende

262.4K streams

262,360

Ek Wil Weer

152.2K streams

152,180

Ek Haal Asem

47.8K streams

47,825

Die Pad

40.7K streams

40,734

The Musicals

13.3K streams

13,320

Treffers

3.9K streams

3,901

Sal Jy?

3.2K streams

3,189

‘n Stukkie Kersfees

3.1K streams

3,138

Lief Vir Alles Hier

2.3K streams

2,285

Biography

André Schwartz is een van die grootste supersterre wat die plaaslike vermaakbedryf oor die afgelope paar dekades opgelewer het en is die enigste Suid-Afrikaanse manlike kunstenaar wat die Andrew Lloyd Webber stempel van goedkeuring dra. Na die sukses van sy enkelsnitte, Tweede Kans en Ek Sal Wag is sy splinternuwe vollengte album, Die Pad in Julie 2019 bekendgestel. Teater was nog altyd een van sy groot liefdes en hy kombineer storievertel en sy grootste treffers in sy teaterproduksie, Die Pad! Gehore kom geniet André Schwartz ‘up close and personal’ en beleef oomblikke van nostalgie met gunstelinge soos Lief Vir Alles Hier, Ek Wil Jou Nooit Weer Sien en natuurlik nuwe musiek ook. Hy't op 14-jarige ouderdom sy televisiedebuut gemaak en alhoewel hy meer op musiek gefokus was het hy latere jare rolle in onder andere 7de Laan en Sterlopers vertolk en het selfs ‘n kosprogram op M-Net aangebied. Om sy talent te bevorder het hy klassieke musiekopleiding gehad en is net so gemaklik agter die klavier as agter die mikrofoon. Sedertien het hy 14 albums uitgereik waarvan byna almal goue status behaal het en talle van die liedjies kom ook sy eie pen. Gebore vir die verhoog het hy bekendheid verwerf vir kragtige hoofvertolkings in verskeie musiekblyspele soos Joseph and the Amazing Technicolour Dreamcoat, Jesus Christ Superstar, Pirates of Penzance en Phantom of the Opera. Vir laasgenoemde het hy talle toekennings ontvang en word beskou as een van die beste ‘Phantoms’ ter wêreld.